Wanneer is genoeg, genoeg? - a podcast by Theo Vorster

from 2020-07-20T11:00

:: ::

In hierdie eerste episode van Sakegesprek gesels Theo oor hoe jy reeds kan beplan vir jou oudag. Die fokus van die episode is op begrotings en uitgawes, die impak van inflasie daarop, asook hoe jy jou kapitaal behoeftes kan benader.

Further episodes of Sakegesprek Met Theo Vorster

Further podcasts by Theo Vorster

Website of Theo Vorster