Ep.2 Botswana in 'n neutedop (Deel 2) - met Toast Coetzer en Gerrie van Eeden. - a podcast by Media24 Leefstyl

from 2018-08-02T13:50:53

:: ::

Hierdie is deel twee in 'n gesprek met Gerrie van Eeden en Toast Coetzer oor Botswana. Luister eers die eerste episode voor jy hierdie een aanpak. In hierdie episode praat ons onder meer oor hoe om waterkruisings te takel in Moremi, sand te ry in Savutu, en watter belangrike toerusting jy nie by die huis moet los nie.

Further episodes of Op reis met Weg!

Further podcasts by Media24 Leefstyl

Website of Media24 Leefstyl