Onderhoud 8: Hügo Krüger | Wat sê die COVID-19 kenners? - a podcast by Ernst van Zyl

from 2020-05-19T10:32:55

:: ::

Hügo verskyn weer op In alle Ernst om oor COVID-19 te gesels. Hügo is 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek wat in die tussentyd gebeur het sedert ons laas gesels het, die nuutste statistiek, teorieë, nuus, wat die kenners sê, en meer.

Further episodes of In Alle Ernst

Further podcasts by Ernst van Zyl

Website of Ernst van Zyl