Onderhoud 2: Dirk Hermann | Solidariteit Beweging Noodfonds - a podcast by Ernst van Zyl

from 2020-04-10T09:42:39

:: ::

Die Solidariteit Beweging het 'n noodfonds in die lewe geroep om die maatskaplike nood wat as gevolg van die Covid-19-krisis gaan ontstaan, te verlig. Die noodfonds word onder meer ondersteun deur AfriForum, die vakbond Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand en die FAK.
Ek gesels met Dirk Hermann, bestuurshoof by Solidariteit, oor die noodfonds, gemeenskapswaardes, en Afrikaners se geskiedenis van krisisbestuur.

Further episodes of In Alle Ernst

Further podcasts by Ernst van Zyl

Website of Ernst van Zyl