Onderhoud 14: Alana Bailey | Moedertaalonderrig en Taalstryd - a podcast by Ernst van Zyl

from 2021-05-18T08:25

:: ::

Ek gesels met Alana Bailey, historiese navorser en adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum en Kraal Uitgewers, oor die belangrikheid van moedertaalonderrig, asook die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se appèl teen AfriForum se oorwinning met die saak vir die behoud van Afrikaans as volwaardige onderrigtaal by Unisa.

Further episodes of In Alle Ernst

Further podcasts by Ernst van Zyl

Website of Ernst van Zyl