Ep. 11 - Koronavirus: Wat jy moet weet - a podcast by Ernst van Zyl

from 2020-03-18T12:11:12

:: ::

Die wêreld is tans in rep en roer oor die Korona virus, of COVID-19, wat vinnig besig is om oral te versprei. Wêreldgesondheidsorganisasie het reeds die virus ‘n globale pandemie verklaar en toilet papier word min soos mense paniekerig hulle spense volmaak en regmaak vir die ergste. Maar hoe ernstig is die virus rêrig? Watse gevare is werklik, en watter is slegs in ons verbeelding?

Further episodes of In Alle Ernst

Further podcasts by Ernst van Zyl

Website of Ernst van Zyl